My Chemical Romance

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
My Chemical Romance
My Chemical Romance BDO Feb 4 07 6.jpg
Alias My Chem
MCR
Oorsprong Jersey Stad, New Jersey, VSA
Genre(s) Alternative Rock
Aktiewe jare 2001 - hede
Uitgewer(s) Eyeball Records (2001–2003)
Reprise Records (2003 – hede)
Webwerf http://www.mychemicalromance.com/
Lede Gerard Way
Ray Toro
Frank Iero
Bob Bryar
Mikey Way
Gewese lede Matt Pelissier
Portal.svg Musiekportaal

My Chemical Romance is 'n Amerikaanse rock musiekgroep wat in 2001 tot stand gekom het. Die huidige lede is Gerard Way, Ray Toro, Frank Iero, Mikey Way, en Bob Bryar, wat die vorige tromspeler, Matt Pelissier, se plek geneem het.

Musikale styl[wysig]

My Chemical Romance se musiek was al aan talle musikale style gekoppel, waaronder "alternative rock","emo", "pop punk",[1] "post-hardcore"[1] en "punk revival".[1] Die band sélf beskryf hul musiek as "rock" of "violent, dangerous pop" op hul webtuiste,[2] en terselftertyd wegdoen met die "emo"-klassifikasie.

My Chemical Romance sê dat hul hoofinvloede Queen, Thursday, Iron Maiden, The Misfits, Pink Floyd,[3] en Morrissey/The Smiths is.[4] Geoff Rickly, die voorsanger van die band Thursday, het die groep ook al vergelyk met Ink & Dagger. Terwyl die lede van die band grootgeword het, was hulle baie geïnteresseerd in horror flieks en comic books, en dus juis daaroor, voer hulle aan, dat hul musiek elemente van fantasie en afrgys bevat.

Lede[wysig]

Huidige lede[wysig]

Vorige lede[wysig]

Discography[wysig]

Studio Albums[wysig]

Datum van Uitgewing Titel Uitgewer VSA Billboard Hoogtepunt VSA verkope
23 Julie, 2002 I Brought You My Bullets, You Brought Me Your Love Eyeball Records
8 Junie, 2004 Three Cheers for Sweet Revenge Reprise Records #28[5] Dubbel Platinum
23 Oktober, 2006 (Internasionaal)
24 Oktober, 2006 (VSA)
28 Oktober, 2006 (Australië)
The Black Parade Reprise Records #2[5] Platinum

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 My Chemical Romance”. All Music Guide.
  2. Official website's band biography, accessed September 15, 2006.
  3. Rocksound
  4. My Chemical Romance Bio”. ArtistDirect.com.
  5. 5,0 5,1 My Chemical Romance Artist Chart History”. (JSP) Billboard. URL besoek op 2007-01-30.

Eksterne skakels[wysig]