Namakwalangstertjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Namakwalangstertjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Cisticolidae
Genus: Phragmacia
Brooke & Dean, 1990
Spesie: P. substriata
Binomiale naam
Phragmacia substriata
(Smith, 1842)

Die Namakwalangstertjie (Phragmacia substriata) is 'n endemiese algemene standvoël beperk tot afvoerlope in dorre Karoo, veral plate fluitjiesriet, doringboomveld en struikgewas. Hulle soek kos naby of op die grond. Die pare verdedig hulle area heeljaar lank. Die voël is 14 cm groot en weeg 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Namaqua Warbler.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]