Nantong

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nantong
南通
Die stadsilhoeët van Nantong.
Die stadsilhoeët van Nantong.
Ligging van Nantong op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Nantong
Nantong
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 31°59′00″N 120°54′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Jiangsu
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Ding Dawei (丁大卫)
 - Burgemeester Zhang Guohua (张国华)
Oppervlak
 - Stad 8 544,1 km²  (3 298,9 vk m)
 - Stedelik 1 692 km² (653 vk m)
Hoogte m (7 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 7 282 835
 - Digtheid 850/km² (2 200/vk m)
 - Metropolitaans 1 994 708
 - Metrodigtheid 1 200/km² (3 100/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 226000, 226100-226600
Skakelkode(s) 513
Webwerf: nantong.gov.cn

Nantong (Sjinees: 南通) is 'n stad in die Sjinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 7 282 835 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van Sjina aan die monding van die Jangtse in die Oos-Sjinese See. Nantong is oos van Nanjing en noord van Sjanghai geleë. Dit is 'n belangrike sentrum vir die tekstiel- en voedselbedryf.