Nara, Nara

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nara
奈良市 Nara-shi
Nara pan.jpg
Vlag van Nara
Vlag
Official logo of Nara
Logo
Ligging van Nara in die Nara-prefektuur
Ligging van Nara in die Nara-prefektuur
Ligging van Nara op 'n kaart (Japan)
Nara
Nara
Ligging van Nara in Japan (in rooi)
Koördinate: 34°41′N 135°48′O
Land Japan
Gebied Kansai
Prefektuur Nara-prefektuur
Regering
 - Burgemeester Akira Foedjiwara
Oppervlak
 - Stad 276,84 km²  (106,9 vk m)
Bevolking (31 Desember 2005)
 - Stad 373 189
 - Digtheid 1 348,03/km² (3 491,4/myl2)
Poskode 630-8580
Skakelkode(s) 0742
Webwerf: http://www.city.nara.nara.jp/

Nara (奈良市 Nara-shi?) is die hoofstad van die Nara-prefektuur in die Kansaigebied van Japan. Die stad beslaan die noordelike gedeelte van die Nara-prefektuur en strek tot teen die Kioto-prefektuur. Agt tempels, heiligdomme en ruïnes in Nara, spesifiek Tōdai-ji, Saidai-ji, Kōfoekoe-ji, die Kasoega-tempel, Gangō-ji, Jakoesji-ji, Tōsjōdai-ji en die Heijō-paleis, tesame met die oeroue Kasoegajama-woud, vorm die "Historiese Monumente van Antieke Nara", 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied.

Eksterne skakels[wysig]