Natalia da Rocha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Natalia da Rocha
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Aktrise, regisseur, jeugaktivis en sakevro
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Natalia da Rocha is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, regisseur, jeugaktivis en sakevrou. Sy sal onthou word as een van net 'n paar bruin kunstenaars wat 'n hoë profiel gehandhaaf het tydens die apartheidsera. In 1981 was sy die eerste bruin mens wat aan die Universiteit Stellenbosch se Afrikaans-oorheersde dramadepartement gegradueer het. Aan die begin van 1987 was sy die eerste bruin vrou wat die hoofrol in 'n Sun City-extravaganza gespeel het saam met Sam Marais en in 1992 het sy die eerste Suid-Afrikaner geword wat in Madagaskar opgetree het. Sy sal onthou word vir rolle in musiekblyspele soos Ain't Misbehavin; Midnight Blues; Godspell en Vere.

Eksterne skakels[wysig]