Newton (eenheid)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Newton is 'n SI afgeleide eenheid van krag (vektor). Dit is vernoem na sir Isaac Newton.

Definisie[wysig]

Newton is die hoeveelheid krag wat nodig is om 'n massa van een kilogram teen 'n tempo van een meter per sekonde kwadraad te versnel.

1\, \mathrm{N}=1\, \mathrm{kg} \cdot \mathrm{m} / \mathrm{s}^{2}

of

1\, \mathrm{N}=1\, \mathrm{kg} \cdot \mathrm{m} . \mathrm{s}^{-2}

Kyk ook:[wysig]