Krag

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie bladsy handel oor krag as 'n oorsaak om 'n liggaam in beweging te bring, vir die artikel oor die tempo waarteen werk verrig word, sien gerus Drywing.
Enkele voorbeelde van hoe kragte teen mekaar inwerk.

Krag (in terme van fisika) word gedefinieer as enige oorsaak wat 'n liggaam van massa laat versnel. Die versnelling van die liggaam is in direkte verhouding met die krag.

Dit word gedefinieer as:

\vec{F} = m \vec{a}

waar

Sien ook[wysig]