Nick Cave

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nick Cave
NICK CAVE 2006-11-11 21-58Uhr 019.jpg
Nick Cave tydens 'n solokonsert in Mainz (Duitsland) op 11 November 2006
Geboortenaam Nicholas Edward Cave
Geboorte 22 September 1957
Warracknabeal, Victoria (Australië)
Beroep(e) Sanger, musiekskrywer, multiïnstrumentalis, skrywer, akteur
Genre(s) Alternatiewe rock, garage rock, kontemporêr klassiek
Instrument(e) Kitaar, klavier, sintetiese klavier, stembande
Aktiewe jare 1973 — hede
Uitgewer(s) Mute
Assosiasies Nick Cave and the Bad Seeds, Grinderman, The Birthday Party
Portal.svg Musiekportaal

Nicholas Edward Cave (* 22 September 1957 in Warracknabeal, Victoria (Australië)) is 'n Australise musikant, musiekskrywer, outeur, draaiboekskrywer, verwer, en geleentheidsakteur. Hy is die meeste bekend vir sy bydrae in die groep Nich Cave and the Bad Seeds, wat in 1984 tot stand gekom het en wat sterk op American roots-musiek klink. Voor dit het hy in die vroeë 1980s voorsang vir die groep The Birthday Party behartig, 'n groep bekend vir hul duistere, uitdagende lirieke en gewelddadige klank wat deur free jazz, blues en post-punk beïnvloed is. In 2006 het hy die groep Grinderman gevorm wat in 2007 hul selfgetitelde debuutalbyum vrygestel het. Cave se musiek word oor die algemeen gekenmerk deur intensiteit en 'n wye spektrum invloede. Hy is tans woonagtig in Brighton & Hove (Engeland).