Norddeutscher Lloyd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Norddeutscher Lloyd
NDL
Norddeutscher Lloyd flag.svg
Tipe Vroeëre aandelemaatskappy
Gestig 20 Februarie 1857
Hoofkantoor Bremen,, Duitsland
Sleutelpersone Hermann Henrich Meier
Eduard Crüsemann
Gebied bedien Vervoer van emigrante op die Noord-Atlantiese roete, vragvervoer
Industrie Skeepvaartlyne
Dissolved 1 September 1970 (samesmelting met HAPAG)

Norddeutscher Lloyd (NDL) was 'n Duitse redery wat op 20 Februarie 1857 deur Hermann Henrich Meier en Eduard Crüsemann in Bremen gestig is. Dit het in die volgende dekades tot een van die belangrikste Duitse skeepvaartondernemings van die laat 19de en vroeë 20ste eeu ontwikkel en die ekonomiese ontwikkeling van Bremen en Bremerhaven grootliks bevorder het. Op 1 September 1970 het Norddeutscher Lloyd met die Hamburg-Amerikanische Packetfahrt-Actien-Gesellschaft (HAPAG) saamgesmelt om die nuwe redery Hapag-Lloyd AG te vorm.