Northland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Northland in Nieu-Seeland

Northland (Māori: Te Tai-tokerau) is die mees noordelike streek in Nieu-Seeland. In 2010 het die streek sowat 157,300 inwoners en die grootste nedersetting is Whangarei.