Nouadhibou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Nouadhibou
نواذيبو
Nouadhibou,BlvdMedian.jpg

Kaart Vlag
Mauretaniekaart.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Mauritanië Mauritanië
 Provinsie Nouadhibou
 Koördinate 20°56′N 17°02′W
 Gestig op 15 Augustus 1907
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 100 000
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC +0

Nouadhibou (Arabies: نواذيبو) is die tweede grootste stad ná die hoofstad Nouakchott‎ in die noordweste van Mauritanië. Die stad is geleë langs die Atlantiese Oseaan en vissery speel 'n belangrike rol in die ekonomie van die stad terwyl die uitvoer van ystererts die grootste industrieële aktiwiteit is. Die stad het sowat 100 000 inwoners in 2005 gehad. Dit is die land se ekonomiese hoofstad. Die stad het ook 'n lughawe en 'n ​​stasie vir die vervoer van passasiers en ystererts. In die koloniale tye was die stad se naam Port-Etienne.