Ntombhela kaMalandela

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ntombhela kaMalandela
Koning van die Zoeloenasie
Dinastie Huis van die Zoeloe
Volle naam Ntombhela kaMalandela
Voorganger Malandela kaLuzumana
Opvolger Zulu kaNtombhela
Kinders Zulu kaNtombhela
Vader Malandela kaLuzumana

Ntombhela kaMalandela was 'n Zoeloekoning. Sy voorganger was sy pa, Koning Malandela kaLuzumana. Sy seun, Zulu kaNtombhela sal hom later (êrens in die 17de eeu) opvolg.

Voorafgegaan deur:
Malandela kaLuzumana
Koning van die Zoeloenasie

Opgevolg deur:
Zulu kaNtombhela