Nunavut

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

ᓄᓇᕗᑦ
Nunavut
Vlag Landswapen
(Vlag van Nunavut) (Landswapen van Nunavut)
Leuse : Nunavut Sannginivut
Nunavut, Canada.svg
Ander provinsies en gebiede van Kanada
Land Flag of Canada.svg Kanada
Hoofstad Iqaluit
63°44′55″N 68°31′11″W
Grootste stad Iqaluit
Goewerneur-generaal Edna Elias
Eerste Minister Eva Aariak (onafhanklik)
Oppervlakte 2 093 190 km²
 - Land 1 932 255 vk km
 - Water 160 935 vk km (7,7%)
Bevolking (2006)
 - Totaal 29 474 inw.
 - Digtheid 0,015 inw./vk km
Toelating tot die Kanadese Federasie
 - Datum 1 April 1999
Verteenwoordiging in die Parlement
 - Parlement 1
 - Senaat 1
Posafkorting NU
Voorsetsel by poskode X
Tydsone UTC -5, -6, -7
Internet-domein .nu.ca

Nunavut is die grootste en ylbevolkste territorium van Kanada. Die gebied beslaan meer as één vyfde van Kanada. Nunavut het 'n oppervlakte van 2 093 190 km² en 29 474 inwoners (2009). Die hoofstad en grootste stad is Iqaluit. Nunavut was op 1 April 1999 uit die Noordwestelike Gebiede gestig en is die jongste territorium van Kanada.


Vlag van Kanada Kanada Wapen van Kanada
Provinsies
en gebiede
:
AlbertaBrits-ColumbiëManitobaNewfoundland en LabradorNieu-BrunswykNova ScotiaOntarioPrins-Edward-EilandQuebecSaskatchewan
Noordwestelike gebiedeNunavutYukon