Iqaluit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Iqaluit
ᐃᖃᓗᐃᑦ
Leg Building Iqaluit 2000-08-27.jpg
Ligging van Iqaluit op 'n kaart (Nunavut)
Iqaluit
Iqaluit
Koördinate: 63°45′16″N 68°31′08″W
Land Vlag van Kanada Kanada
Gebied Flag of Nunavut.svg Nunavut
Stigting 1942
Bevolking (2011)
 - Stad 6 699
Webwerf: city.iqaluit.nu.ca

Iqaluit (uitgespreek /ɪˈkæluːɪt/, voor-1987: Frobisher Bay) is die hoofstad en grootste nedersetting van die Kanadese gebied Nunavut. Met 'n bevolking van sowat 6 699 (2011)[1], is Iqaluit die kleinste hoofstad in Kanada. Dit is aan die suidoostelike kus van die Baffin-eiland geleë. Die naam van die stad beteken "plek met baie vis".[2]

Verwysings[wysig]

Vlag van Kanada Hoofstede van Kanada Wapen van Kanada
Hoofstede CharlottetownEdmontonFrederictonHalifaxIqaluitOttawaQuebecstadReginaSt. John'sTorontoVictoriaWhitehorseWinnipegYellowknife