Olyfboomsanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Olyfboomsanger
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Acrocephalidae
Genus: Hippolais
Spesie: H. olivetorum
Binomiale naam
Hippolais olivetorum
Strickland, 1837

Die Olyfboomsanger (Hippolais olivetorum) is 'n skaars voël en moontlik aan die afneem. Dit is 'n Palearkties-broeiende trekvoël na halfdorre doringveld. Hulle skuil in die bome se kroon. Die voël is 15 – 18 cm groot en weeg 14 - 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive-tree Warbler

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Hippolais olivetorum”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.