Ontariomeer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Ontariomeer.

Die Ontariomeer (Engels: Lake Ontario, Frans: Lac Ontario) is geleë in Noord-Amerika en is een van die Groot Mere. Die meer beslaan 'n oppervlakte van 19 500 km2 met 'n geskatte volume van 1 640 km3.