Oostende

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oostende
Die Sint-Petrus-en-Pauluskerk
Die Sint-Petrus-en-Pauluskerk
Vlag van Oostende
Vlag
Wapen van Oostende
Wapen
Ligging van Oostende in die provinsie Wes-Vlaandere
Ligging van Oostende in die provinsie Wes-Vlaandere
Koördinate: 51°14′00″N 02°55′00″O
Land Vlag van België België
Gewes (deelstaat) Flag of Flanders.svg Vlaandere
Provinsie Flag of West Flanders.svg Wes-Vlaandere
Regering
 - Burgemeester Jean Vandecasteele (sp.a)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 37,72 km²  (14,56 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2011)
 - Munisipaliteit 69 732
 - Digtheid 1 800/km² (4 800/vk m)
Poskode 8400
Skakelkode(s) 059
Webwerf: www.oostende.be

Oostende is 'n hawestad aan die Noordsee in die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere. Die stad is min of meer in die middel van die Belgiese kus geleë en het sowat 70 000 inwoners (2013). Dit is 'n belangrike sentrum vir toerisme en ekonomiese bedrywighede. Die stad beskik oor beide 'n see- en lughawe.