Oosterse goue strandkiewiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oosterse goue strandkiewiet
In broeivere, Alaska
In nie-broeivere, Thailand
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Charadriidae
Genus: Pluvialis
Spesie: P. fulva
Binomiale naam
Pluvialis fulva
(Gmelin, 1789)
Sinonieme

Charadrius fulvus
Pluvialis dominica fulva

Die Oosterse goue strandkiewiet (Pluvialis fulva) is 'n voël en somer swerwer aan Suid-Afrika en verkies riviermondings en strandmere. Hulle word selde binnelands gesien. Die voël is 23 - 25 cm groot en weeg 110 - 170 gram met 'n vlerkspan van 65 cm. In Engels staan die voël bekend as Pacific Golden Plover.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Pluvialis fulva”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.