Oranjeborsberglyster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oranjeborsberglyster
Volwasse mannetjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Chaetopidae
Genus: Chaetops
Spesie: C. aurantius
Binomiale naam
Chaetops aurantius
Layard, 1867
Algemene verspreiding
Algemene verspreiding

Die Oranjeborsberglyster (Chaetops aurantius) is 'n endemies, gelokaliseerde, algemene standvoël teen rotsagtige hange, tipies hoër as 2000 m. Hulle gewoontes is baie soos die van die Kaapse kliplyster s'n. Die voël is 21 – 23 cm groot en weeg 45 - 56 gram. In Engels staan die voël bekend as die Drakensberg Rockjumper.

'n Oranjeborsberglyster met 'n ruspe wat hy gevang het.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Chaetops aurantius”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.