Universiteit van Oxford

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Oxford Universiteit)
Spring na: navigasie, soek
Universiteit van Oxford
University of Oxford

Latyn: Universitas Oxoniensis
Leuse: Dominus Illuminatio Mea
Leuse in Engels: "The Lord is my Light"
Gestig: ~1096
Studentetal: 20 330
Voorgraadse studente: 11 766
Nagraadse studente: 8 701
Ander studente: 461
Ligging: Oxford,
Vlag van Engeland Engeland
,
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Webtuiste: http://ox.ac.uk/
OUCOAcolourCopyrightKaihsuTai.png


Die Universiteit van Oxford (ook bekend as Oxford-universiteit) is 'n universiteit in Oxford, Engeland. Die universiteit is saam met die Universiteit van Cambridge een van die twee beroemdste en oudste universiteite van die Verenigde Koninkryk. Die twee universiteite staan gesamentlik as Oxbridge bekend.

Eksterne skakels[wysig]