Pafuri-grenspos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Pafuri)
Spring na: navigasie, soek
Pafuri grenspos, Suid-Afrikaanse kant

Pafuri is 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Mosambiek, geleë op die Nasionale Krugerwildtuingrens, op die noordoostelike uithoek.

Dit moet nie verwar word met die Pafurihek, 'n toegangshek tot die Krugerwildtuin, verder wes, nie.

Suid-Afrika Mosambiek
Streek Limpopo
Plek Pafuri
Pad S63 423
Koördinate 22°26′56″S 31°18′52″O  (Pafuri-grenspos) 22°26′56″S 31°18′52″O  (Pafuri-grenspos)
Telefoonnommer +27 (0) 13 735 6882
Faksnommer
Besigheidsure - Reisigers 08:00 - 16:00 08:00 - 16:00

[1]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]