Palmmôrelyster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Palmmôrelyster
Twee in die Ruaha Nasionale in Tanzanië.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Muscicapidae
Genus: Cichladusa
Spesie: C. arquata
Binomiale naam
Cichladusa arquata
Peters, 1863

Die Palmmôrelyster (Cichladusa arquata) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in ruigtes in Hyphaenae- en Borassus-palmsavanne. Die voël is 20 cm groot en weeg 29 - 38 gram. In Engels staan die voël bekend as die Collared Palm-Thrush.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Cichladusa arquata”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.