Panic at the Disco

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Panic! at the Disco
PanicAtTheDisco.jpg
Panic! at the Disco in Junie 2006
Oorsprong Las Vegas (Nevada, Verenigde State)
Genre(s) Alternative Rock
Aktiewe jare 2004 - hede
Uitgewer(s) Decaydance, Fueled by Ramen
Webwerf panicatthedisco.com
Lede Brendon Urie (sedert 2004)
Spencer Smith (sedert 2004)
Ian Crawford (sedert 2009)
Dallon Weekes (sedert 2009)
Gewese lede Brent Wilson (2004–2006)
Jon Walker (2006–2009)
Ryan Ross (2004–2009)
Portal.svg Musiekportaal

Panic! at the Disco is 'n musiekgroep uit Las Vegas, Nevada. Die musiek bevat ook wat techno-inbloede en teatrale elemente. In 2005 is hul debuutalbum A Fever You Can't Sweat Out uitgebring, en het dit in die Amerikaanse trefferlys Billboard 200 gekom deurdat daar ongeveer 800 000 CDs verkoop is.

Groepslede[wysig]

Gewese lede[wysig]

Enkelspelers[wysig]

Enkelsnitte met trefferlysnotering in die Top 40
Titel Datum van
uitgewing
Datum van
intrede
 Hoogste 
posisie
 Aantal 
weke
 Opmerkings 
I Write Sins, Not Tragedies 2006 8-7-2006 29 4
But It's Better If You do 2006 21-10-2006 32 4
Lying Is The Most Fun A Girl Can Have Without Taking Her Clothes Off

Eksterne skakels[wysig]