Papowo Biskupie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Papowo Biskupie
Die bouvalle van die Duitse Ordenskasteel
Die bouvalle van die Duitse Ordenskasteel
Wapen van Papowo Biskupie
Wapen
Ligging van Papowo Biskupie op 'n kaart (Pole)
Papowo Biskupie
Papowo Biskupie
Koördinate: 53°14′53″N 18°33′57″O Koördinate: 53°14′53″N 18°33′57″O
Land Vlag van Pole Pole
Woiwodskap Kujawië-Pommere
Powiat Chełmno
Gmina Papowo Biskupie
Bevolking
 - Dorp 720
Poskode 86-221
Skakelkode(s) 48 56

Papowo Biskupie is 'n dorp in die Chełm-distrik in die woiwodskap Kujawië-Pommere in noordelike Sentraal-Pole, sowat 17 kilometer suid-oos van Chełmno en 25 kilometer noord van Toruń. Die dorp, wat tans 'n bevolking van 720 het, is in die Middeleeue gestig.

Papowo Biskupie dien as die administratiewe setel van die munisipaliteit Gmina Papowo Biskupie. Die belangrikste besienswaardighede is die bouvalle van 'n kasteel wat deur die Duitse Orde opgerig is en 'n kerk in die Gotiese styl.