Parker Duofold

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Parker Duofolds

Die Parker Duofold is een van die mees bekendste vulpuntpenne ter wêreld. Die Duofold het sy verksyning gemaak in 1921 en was eers net in rooi beskikbaar en het 'n fortuin gekos van omtrent R300,00 per pen. Al was die pen gemik op die hoër inkomstegroep, het dit baie populêr geword. Doufolds is steed in produksie en vorm 'n groot deel van Parker se verkope.