Pasifiese Standaardtyd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pasifiese Standaardtyd (rooi) in Amerika

Pasifiese Standaardtyd of PST is 'n tydsone wat agt uur agter UTC is.

Pasifiese Standaardtyd word gevolg in die volgende gebiede: (* gee aan dat somertyd gevolg word)

Sien ook[wysig]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.