Pensacola

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Pensacola
Collage of images from around Pensacola.jpg

Kaart Wapen
Escambia County Florida Incorporated and Unincorporated areas Pensacola Highlighted.svg
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of Pensacola.svg
 Land Flag of the United States.svg Verenigde State
 Deelstaat Flag of Florida.svg Florida
 County Escambia
 Koördinate 30°26′N 87°12′W
 Gestig op 1698
 Geïnkorporeer op 1667
 Oppervlakte:  
 - Totaal 102,7 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (Stad en county 2010) 51 923
 - Bevolkingsdigtheid 956,8/vk km
 - Metropolitaanse gebied 437 125
 Tydsone CST (UTC -6)
Somertyd: CDT (UTC -5)
 Klimaat  
 - Tipe Subtropiese klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 19 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 11,1 / 27,5 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1632,7 mm
 Burgemeester Ashton Hayward
 Amptelike Webwerf pensacolacitygov.com

Pensacola is 'n stad in die noord-weste van Florida, Verenigde State, aan die noordoewer van die Pensacolabaai, met sowat 51 000 inwoners (2010).

Die stad word as 'n Spaanse nedersetting gestig en bewaar sy oorspronklike karakter met talle pleine, geboue en straatname uit die koloniale tydperk. Pensacola beskik oor 'n universiteit en 'n opleidingsentrum van die Amerikaanse vloot. Vissery en voedselverwerking is die belangrikste bronne van inkomste.