Peugeot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Peugeot
Peugeot Logo.svg
Tipe Société anonyme
Gestig 2 April 1896
deur Armand Peugeot
Hoofkantoor Parys, Frankryk
Gebied bedien wêreldwyd
Industrie Motorvervaardiging
Produkte Motors, kommersiële voertuie
Dogtermaatskappye Citroën
Webwerf Peugeot
'n Peugeot Tipe 1 uit 1889, die eerste en laaste stoomaangedrewe Peugeot.
Peugeot 6HP Vis-à-vis 1898.
'n Peugeot 404.

Peugeot is 'n handelsmerk van motorkarre, motorfietse en fietse wat deur die Franse maatskappy PSA Peugeot Citroën besit word. Die handelsmerk is na die familie Peugeot uit die streek van Montbéliard in Frankryk vernoem. In 2008, 117 jaar nadat hulle begin het om motorkarre te vervaardig, het Peugeot reeds 50 miljoen motors gebou.[1]

Verwysings[wysig]

  1. "50 miljoen Peugeots", AutoWereld, nr. 222, pp. 12

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Peugeot (kategorie)