Pok-ysterhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pok-ysterhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Oleaceae
Tribus: Oleeae
Genus: Chionanthus
Spesie: C. foveolatus
Binomiale naam
Chionanthus foveolatus
Jong boompie in Kaapstad.

Die Pok-ysterhout (Chionanthus foveolatus) is 'n klein tot groot boom wat aan die die kusgebiede en bergwoude voorkom vanaf Kaapstad tot in Mosambiek. Dit kom ook in Limpopo voor. In Engels staan die boom bekend as die Pock ironwoord.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Pok-ysterhout (kategorie)

Bron[wysig]