Oleaceae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oleaceae
Olienhout (Olea europaea)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Oleaceae
Hoffmgg. & Link
Stamme

Fontanesieae
Forsythieae
Jasmineae
Myxopyreae
Oleeae[1]

Sinonieme
Bolivariaceae Griseb.
Forstiereae (Forstieraceae) Endl.
Fraxineae (Fraxinaceae) S.F. Gray
Iasmineae (Iasminaceae) Link
Jasmineae (Jasminaceae) Juss.
Lilacaceae Ventenat
Nyctantheae (Nyctanthaceae) J.G. Agardh
Syringaceae Horan.

Oleaceae is die olyfboom-familie wat hoort tot die orde Lamiales. Die mees bekende spesie van die familie is die olyfboom Olea europaes, subspesie. Eurooaea en is veral bekend vir sy vrugte en olie wat daaruit verkry word. Ander bekende spesies is die Ligosters (genus: Ligustrum), die Europese Es (Fraxinus excelsior) en die Jasmyn (genus: Jaminum). Wêreldwyd hoort daar 600 spesies tot die familie waarvan 15 plaaslik voorkom en daarvan is 10 bome.

Boomspesies[wysig]

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Plant spesies[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Oleaceae (kategorie)

Bronne[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Oleaceae Hoffmanns. & Link, nom. cons.”. 'Germplasm Resources Information Network'. VSA se departement van landbou: 2003-01-17. URL besoek op 2009-04-10.