Port Harcourt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Port Harcourt
Igwe Ocha
PortHacourt1.jpg

Kaart Vlag
Locator Map Port Harcourt-Nigeria.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Nigerië Nigerië
 Region River State
 Koördinate 04°75′00″N 07°00′00″O
 Gestig op 1912
 Oppervlakte:  
 - Totaal 186 vk km
 Hoogte bo seevlak 18 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 3 761 645
 - Bevolkingsdigtheid 20 224/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +1
 Burgemeester Azubuike Nmerukini
 Amptelike webwerf

Port Harcourt (Igbo: Igwe Ocha) is 'n groot stad in die suide van Nigerië, en het in 2007 'n bevolking van 3 761 645 gehad en hed 'n oppervlakte van 186 km². Die stad was in 1912 gestig en in 1913 na Lewis, Viscount Harcourt vernoem.