Praepapilio

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Praepapilio
Tydperk: Eocene
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Arthropoda
Klas: Insecta
Orde: Lepidoptera
Familie: Papilionidae
Subfamilie: Praepapilioninae
Genus: Praepapilio
Durden & Rose, 1978
Spesies [1]
  • P. colorado
  • P. gracilis

Die Praepapilio is 'n uitgestorwe genus van Riddervlinders, wat bekend is van die middel-Eoseense neerslae van Colorado, Verenigde State. Dit tel onder uiters min papilionid-fossiele wat ontdek is en word tans beskou as verteenwoordigend van 'n fossiel-subfamilie, die Praepapilioninae.[2]

Twee spesies is beskryf, elk van 'n enkele fossielvonds:

  • P. colorado
  • P. gracilis

Verwysings[wysig]

  1. Rienk de Jong (2007). “Estimating time and space in the evolution of the Lepidoptera” (PDF). 'Tijdschrift voor Entomologie' 150: 319–346.
  2. (1985) Threatened Swallowtails of the World:the IUCN red data book, IUCN Protected Area Programme Series. Gland, Switzerland en Cambridge, V.K.: IUCN, 401 bladsye & 8 plate. ISBN 9782880326036. Besoek op 22 Oktober 2010.