Colorado

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Deelstaat van Colorado
Vlag van Colorado Staatseël van Colorado
Vlag van Colorado Seël
Bynaam(e): Centennial State
Kaart van die Verenigde State met Colorado uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
Hoofstad Denver
Grootste stad Denver
Area  8de in die V.S.
 - Totaal 269 837 km2
 - Wydte 451 km
 - Lengte 612 km
 - Water 962 km2
 - % water 0.36 %
 - Breedtegraad 37°N to 41°N
 - Lengtegraad 102°03'W to 109°03'W
Bevolking  22ste in die V.S.
 - Totaal 5 029 196
 - Digtheid 18,64/km2
37ste in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Mount Elbert
4 401 m
 - Gemiddeld 2 073 m
 - Laagste punt Arikareerivier
1010 m
Toetrede tot die Unie  1 Augustus 1876 (38ste)
Goewerneur John Hickenlooper (D)
Luitenant-Goewerneur Joseph A. Garcia (D)
Wetgewer Colorado Algemene Vergadering
 - Hoërhuis Senaat
 - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Mark Udall (D)
Michael Bennet (D)
Afkortings CO US-CO
Webblad www.colorado.gov

Colorado (Engels: State of Colorado) is 'n deelstaat van die Verenigde State van Amerika met 'n bevolking van vyf miljoen. Dit lê tussen die Rotsgebergte en die Groot Vlaktes. Denver is die hoofstad asook die grootste stad.

Colorado word in die noorde deur Wyoming en Nebraska, in die ooste deur Nebraska en Kansas, in die suide deur Oklahoma en Nieu-Meksiko, en in die weste deur Utah begrens. Colorado is een van die state wat geen natuurlike grense het nie. Die deelstaat is bekend vir sy natuurskoon en berge. Mount Elbert, Colorado se hoogste bergpiek, is 4 401 m.

Colorado se bynaam is Centennial State.

Die Coloradorivier ontspring in die Rocky Mountain National Park in die deelstaat.

Die Coloradorivier (dis nie in Colorado nie)
Die kadetkapel by die VS-Lugmag se Akademie op Colorado Springs
Die Denver Wêreldhandelsentrum in die hoofstad, Denver.
Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
State AlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrik Distrik van Columbia (Washington, D.C.)
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilande BakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake