Primêre Slaapversteurings

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Primêre Slaapversteurings word onderverdeel in:

  1. Dissomnias
    1. Primêre Insomnia
    2. Primêre Hipersomnia
    3. Narkolepsie
    4. Asemhaling-verwante Slaapversteuring
    5. Sirkadiaanse Ritme Slaapversteuring
    6. Dissomnia Nie Anders Gespesifiseer
  1. Parasomnias
    1. Nagmerrieversteuring
    2. Slaapterreurversteuring
    3. Slaapwandelversteuring
    4. Parasomnia Nie Anders Gespesifiseer

Dissomnias is toestande gekenmerk deur versteuring in die aanvang of instandhouding van slaap of oormatige slaperigheid.

Parasomnias word gekenmerk deur abnormale gedrag of fisiologiese gebeurtenisse wat verband hou met slaap, spesifieke slaapstadia, of die oorgang tussen slaap en ontwaking.

Kyk ook na[wysig]

Bronne[wysig]

  1. Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders. (4th Ed.) American Psychiatric Association. 1994.