Pruimanemoon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pruimanemoon
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Cnidaria
Klas: Anthozoa
Subklas: Hexacorallia
Orde: Actiniaria
Familie: Actiniidae
Genus: Actinia
Spesie: A. equina
Binomiale naam
Actinia equina
(Linnaeus, 1758)

Die Pruimanemoon (Actinia equina) is 'n anemoon wat voorkom aan die wes-, suid- en ooskus van Suid-Afrika. Die anemoon anker homself aan die rotse; die basis van die seediertjie klou aan die rots vas en die mond en voelers (tentakels) wys opwaarts.

Voorkoms[wysig]

Die anemoon lyk soos 'n gladde pruim en kom voor in tussengetypoele. Hulle oorlewe buite water deur in 'n hopie saam te trek, die tentakels in te trek en water binne die liggaam vas te vang. Hulle lewe van garnale en klein vissies.

Bron[wysig]