Purperbandsuikerbekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Purperbandsuikerbekkie
Mannetjie by die Ngwenya-oord, Mpumalanga, Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Nectariniidae
Genus: Cinnyris
Spesie: C. bifasciatus
Binomiale naam
Cinnyris bifasciatus
(Shaw, 1812)
Sinonieme

Nectarinia bifasciata

Die Purperbandsuikerbekkie (Cinnyris bifasciatus) is 'n algemene standvoël in boomveld, vogtige savanne en kusstruike. Die voël is 10 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Purple-banded Sunbird.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Nectarinia bifasciata”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.