Putrajaya

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Putrajaya
Wilayah Persekutuan Putrajaya
ڤوتراجاي
Putrajaya January 2007.jpg

Kaart Wapen
Putrajaya in Malaysia.svg
Seal of Putrajaya.svg
Vlag
Flag of Putrajaya.svg
 Land Vlag van Maleisië Maleisië
 Deelstaat Wilayah Persekutuan
 Koördinate 02°55′N 101°40′O
 Gestig op 19 Oktober 1995
 Oppervlakte:  
 - Totaal 49 vk km
 Hoogte bo seevlak 10 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 67 964[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1 387/vk km
 Tydsone UTC +8 (MST)
 Burgemeester Samsudin Osman
 Amptelike Webwerf ppj.gov.my

Putrajaya (Maleis: Wilayah Persekutuan Putrajaya, Jawi: ڤوتراجاي) is sedert 19 Oktober 1995 die regeringsetel van Maleisië en lê suidelik van die hoofstad Kuala Lumpur in die Federale Distrik (Maleis: Wilayah Persekutuan Putrajaya). Die stad het 'n bevolking van 67 964 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 49 km².

Verwysings[wysig]

  1. Laporan Kiraan Permulaan 2010”. Jabatan Perangkaan Malaysia. URL besoek op 25 Januarie 2012.