RBC Roosendaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
RBC
MariFlex Stadion.jpg
Volle naam Roosendaal Boys Combinatie Roosendaal
Stigting 16 Julie 1927
Tuisveld RBC Stadion,
Roosendaal
Kapasiteit 5 000
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

RBC Roosendaal is 'n voormalige sokkerklub uit Roosendaal (Nederland). Die klub is op 16 Julie 1927 gestig en op 8 Junie 2011 weens bankrotskap ontban. Dis moontlik dat RBC weer in die 2012/13-seisoen aan nasionale amateursokker sal deelneem.

Erelys[wysig]

  • Kampioen Tweede Divisie (1)
1956/57
  • KNVB-Beker
(naaswenner (1): 1986)

Beroemde sokkerspelers[wysig]