KNVB

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek


Die KNVB, voluit Koninklike Nederlandse Voetbalbond is die Nederlandse sokkerbond. Die KNVB is op 8 Desember 1889 gestig en organiseer die hoof sokkerligas in Nederland, insluitende die Eredivisie, Eerste divisie en amateur sokker.

Eksterne skakels[wysig]