Reggie Walker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Reginald ("Reggie") Edgar Walker (16 Maart 18895 November 1951) was 'n Suid-Afrikaanse atleet. Hy het 'n goue medalje in die 100 meter naellope tydens die Olimpiese Somerspele van 1908 gewen.

Eksterne skakels[wysig]