Reusenellie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Reusenellie
Volwasse voël met kuiken.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Procellariidae
Genus: Macronectes
Spesie: M. giganteus
Binomiale naam
Macronectes giganteus
(Gmelin, 1789)[2]

Die Reusenellie (Macronectes giganteus) is 'n stormvoël wat voorkom aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika. Die voël is 86 - 100 cm groot en weeg 2.5 - 5.8 kg met 'n vlerkspan van 1.8 - 2.0 meter. Die spesie is amper-bedreig, daar is slegs 30,000 pare wat broei op subantarktiese eilande. In Engels staan die voël bekend as Southern giant petrel.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2009)
  2. Brands, S. (2008)