Robert Hooke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Robert Hooke

Robert Hooke (28 Julie 1635 – 3 March 1703) was 'n English filosoof, argitek en wiskundige.

Hy het vir Robert Boyle gehelp met eksperimente wat tot Boyle se gas-wette gelei het. In 1660 het Hooke die wet van elastisiteit ontdek wat sy naam dra en wat die lineêre variasie van spanning met die strekking in 'n elastiese veer beskryf. Vir praktiese doeleindes het Hooke se werk met elastisiteit vir die eerste keer dit moontlik gemaak dat 'n draagbare horlosie met redelike akkuraatheid tyd kon hou.