Rooibekpylstert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooibekpylstert
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Phaethontiformes
Familie: Phaethontidae
Genus: Phaethon
Spesie: P. aethereus
Binomiale naam
Phaethon aethereus
Linnaeus, 1758

Die Rooibekpylstert (Phaethon aethereus) is 'n voël en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 60 - 65 cm groot (met 40 cm wimpel) en weeg 650 - 700 g met 'n vlerkspan van 100 - 108 sentimeter. Daar broei slegs 1 200 pare hoofsaaklik op Ascension-eiland. In Engels staan die voël bekend as Red-billed tropicbird.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Phaethon aethereus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.