Rooikopvink

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooikopvink
'n Mannetjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Estrildidae
Genus: Amadina
Spesie: A. erythrocephala
Binomiale naam
Amadina erythrocephala
(Linnaeus, 1758)

Die Rooikopvink (Amadina erythrocephala) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en nomade in droë grasveld, doring- en breëblaarboomveld. Hulle is dikwels in swerms en ook dikwels saam met ander saadeters. Die voël is 14 cm groot en weeg 18 - 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-headed Finch.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Amadina erythrocephala”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.