Rooikopwewer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooikopwewer
Mannetjie A. r. rubriceps in Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Anaplectes
L. Reichenbach, 1863
Spesie: A. rubriceps
Binomiale naam
Anaplectes rubriceps
(Sundevall, 1850)

Die Rooikopwewer (Anaplectes melanotis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in boomveld, savanne en tuine. Hulle broei in 'n nes met dun wande en 'n baie lang ingangstonnel wat aan takke of drade hang. Die voël is monogam en is 14 cm groot en weeg 17 - 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-headed Weaver.

Mannetjie A. r. rubriceps van 'n geïsoleerde populasie in Angola, besig met verwerwing van broeigewaad.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Anaplectes rubriceps”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.