Rooilewerik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooilewerik
Rooilewerik in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Alaudidae
Genus: Certhilauda
Spesie: C. burra
Binomiale naam
Certhilauda burra
(Bangs, 1830)
Sinonieme

Calendulauda burra

Die Rooilewerik (Calendulauda burra) is 'n gelokaliseerde redelike algemene endemiese standvoël in struikbegroeide sandduine en Nama-Karoovlaktes. Die voël is 18 - 19 cm groot en weeg 32 - 43 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red Lark en sy status is kwesbaar weens habitat-agteruitgang.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]