Rooipylstert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooipylstert
Rooipylstert
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Phaethontiformes
Familie: Phaethontidae
Genus: Phaethon
Spesie: P. rubricauda'
Binomiale naam
Phaethon rubricauda
Boddaert, 1783

Die Rooipylstert (Phaethon rubricauda) is 'n voël en 'n gereelde besoeker aan die Mosambiekkanaal maar seldsaam verder suid. Die voël is 60 - 70 cm groot (met 35 cm wimpel) en weeg 600 - 800 g met 'n vlerkspan van 104 - 120 sentimeter. Daar broei 3 000 - 4 000 pare op Europa-eiland. In Engels staan die voël bekend as Red-tailed tropicbird.

Gotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Rooipylstert (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Phaethon rubricauda”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.