Rooiruglaksman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooiruglaksman
Volwasse mannetjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Laniidae
Genus: Lanius
Spesie: L. collurio
Binomiale naam
Lanius collurio
Linnaeus, 1758

Die Rooiruglaksman (Lanius collurio) is 'n algemene en wydverspreide Palearktiese-broeiende voël en besoeker aan savanne en oop boomveld. Individue keer opeenvolgende somers na dieselfde plekke terug. Hulle bly een-een. Die voël is 18 cm groot en weeg 22 - 44 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-backed Shrike.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Rooiruglaksman (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Lanius collurio”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.