Rooiruglewerik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooiruglewerik
Mannetjie rooiruglewerik in Suid-Afrika.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Alaudidae
Genus: Eremopterix
Spesie: E. leucotis
Binomiale naam
Eremopterix leucotis
(Stanley, 1814)

Die Rooiruglewerik (Eremopterix leucotis) is 'n algemene standvoël en nomade in savanne met yl gras, landerye en padrande; veral die wat onlangs afgebrand het. Hulle kom gewoonlik in swerms voor. Die voël is 12 - 13 cm groot en weeg 12 - 21 gram. In Engels staan die voël bekend as die Chestnut-backed Sparrow-Lark.

Illustrasie van 'n paartjie.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Rooiruglewerik (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Eremopterix leucotis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.