Rooiwangparkiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooiwangparkiet
Rooiwangparkiet in Namibië.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Psittaciformes
Superfamilie: Psittacoidea
Familie: Psittaculidae
Subfamilie: Agapornithinae
Genus: Agapornis
Spesie: A. roseicollis
Binomiale naam
Agapornis roseicollis
(Vieillot, 1818)
Natuurlike verspreiding in die Namibwoestyn en ander droë areas van Namibië en Angola.
Natuurlike verspreiding in die Namibwoestyn en ander droë areas van Namibië en Angola.

Die Rooiwangparkiet (Agapornis roseicollis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in droë breëblaarboomveld, halfwoestyn en bergatige terrein - grotendeels in Namibië. Die voël is 15 - 18 cm lank en 46 - 63 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Rosy-faced Lovebird.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Agapornis roseicollis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.